Welcome to the Eversar website

The Eversar Sussex stud were founded in 1971 with high quality female animals from the top studs in the country at the time. The stud is situated in the Eastern Free State near Petrus Steyn. Here our animals have to survive on sour veld and brave icy cold winters, making them hardy well adapted animals which are highly sought after.

The Eversar Senepol stud were founded in 2010. Only the best available genetics are been used and careful selection is done to breed an animal which is adapted to the South African climate. 

 


Click here for previous news articles   

Latest News
 

Uitstaande nuwe stoetbulle by Eversar Senepol en Sussex:

By Eversar probeer ons om slegs die beste beskikbare genetika te gebruik. As gevolg hiervan kan ons kliŽnte weet dat hulle by Eversar die beste teelmateriaal binne die Sussex en/of die Senepol ras in Suid Afrika kan bekom. Daarom het ons vanjaar twee uitstaande nuwe stoetbulle aangeskaf.

Vir die Sussex stoet is ons nuutste toevoeging, Faurzyl Diamond 55ste TZ 14-17 wat die hoogste prys bul tydens die 2017 Faurzyl Sussex produksieveiling was. Hy kom uit die baie


TZ 14-17

GN 12-776

bekende Diamond bloedlyn aan vaderskant. Sy ma is 'n koei met baie melk en het 'n melk teelwaarde indeks van 133 en 'n TKP van 367dae oor 9 kalwers. Hy het baie goeie diepte en breedte, uitsonderlike goeie kloue en is struktureel baie korrek. Beslis een van die belowendste jong Sussex bulle van die afgelope dekade. Ons sien baie uit na sy nageslag.

Dan is ons baie bly om in venootskap met Ekland boerdery van Marquard die Senepol bul GN 12-776 te kon bekom, teen 'n nuwe SA rekord prys van R110 000 tydens die 2016 Nasionale Senepol veiling. Hierdie bul het ongelooflike bespiering en breedte, en is struktureel baie korrek. Hy is 'n sterk manlike bul met baie goeie loopvermoŽ. Een van die beste bulle, van enige ras, wat ons nog ooit gesien het. Hy gaan nog diep spore in die Senepol bedryf trap.

 

 

Eversar Anita, CN 08-72 verkoop vir 'n Nasionale Rekordprys van R 85 000 aan Junior Keyser tydens
2016 Sussex Nasionale Veiling

  

  

 

Eversar Highlights

Sussex
  ●  2012:  Highest price Sussex bull at National Sussex Sale sold to Pothou Sussex Stud
  ● 
2013:  Highest price Sussex bull at National Sussex Sale sold to Witkwas Sussex Stud
  ● 
2014:  100% bulls sold at our production auction at an average of almost R 30 000
  ●  2015:  100% bulls sold at our production auction at an average of almost R 33 000

Senepol
  ● 
2015:  Represent the Senepol breed at the SA Studbook annual performance test class at the Bloemfontein show.
  ●  2015:  Second highest price bull at the Senepol National Auction.

 

  Home Page
  About Us
  Sussex

  Senepol
  Gallery
  Contact Us

|
|
|
|
|

© 2014 - 2016   Eversar Sussex & Senepol
Website Terms & Conditions

|
|
|
|
|